Algemene Nuus / General News

Christmas Care Boxes / Omgee Kersfeesboks-projek

Christmas Care Boxes / Omgee Kersfeesboks-projek

Many Paul Roosers have long Christmas wishlists, but few children are so fortunate!
Help warm the hearts of some lesser privileged children by gifting a shoebox full of goodies to a learner, as part of the Christmas Care Box project.

Omgee Kersfeesbokse

Inligtingsvorms word tydens register aan belangstellende leerders uitgedeel – lewer asb. die voltooide vorm teen Maandag 21 September in.

Omgee Kersfeesboks Registrasie PRG 2015

By Wednesday 23 September, participating Paul Roosers will receive the particular names of the children receiving their gifts!

Stuur dan die volledige Kersboks teen 16 Oktober terug skool toe. Spesifieke aanwysings vir die pak en verpakking van die boks is op die vorm beskikbaar.

Omgee Kersfeesbokse2