Oud-Skoliere Nuusbriewe / Old Boys Newsletters

OSU Nuusblog Oktober 2017

OSU Nuusblog Oktober 2017

Beste Oud-Paul Rooser

Hiermee die nuutste uitgawe van die OSU Nuusblog/eKoerant
http://paulroosoldboys.co.za/

Die PRG Classic Gholfdag vind plaas op Donderdag, 22 Februarie 2018 te Stellenbosch Gholfklub teen R4 250 per 4-bal. Klik hier vir al die inligting

Lucas Swart (2002–2005), seun van Vernon Swart (1977) is in afwagting vir ‘n dringende nieroorplanting. Klik asb hier hoe u ‘n verskil kan maak en hier vir Lucas se storie. Kontak Luna Paige om kaartjies te bespreek, lunapaigemusic@gmail.com – 082 859 2420

We received confirmation that the Grey PE derby clash for 2018 will take place over 20 & 21 April in Stellenbosch. We believe this is the ideal week to host our first Reunion week, which includes all the year groups with the following as a suggested program:

Wednesday 18 April: Old Boys Dinner/Mass Reunion for all Old Boys in the PRG Centre.

Thursday 19 April: Culture evening in the Japie Krige, all welcome!

Friday 20 April: PRG/Grey PE sport and in the evening, hockey at Maties.

Saturday 21 April: Rugby at Markötter.

Splendidior 150 Cabernet Sauvignon 2013 – John Platter 4 Sterre; ‘n Spesiale aanbod! 50% Afslag op die 3-liter en 20% Afslag op die 1,5 liter en 750ml. Klik hier vir die nuutste memorabilia (gholfpette, onderbaadjies en oortruie) nou beskikbaar in die OSU kantoor.

U is welkom om die OSU kantoor te kontak vir enige navrae.

Voorsitter / Chairman: Gustav Potgieter
Oudskoliere-Unie / Old Boys’ Union
021 883-8627 / oldboys@paulroos.co.za/ https://prg.alumnet.co.za
Faks – 086 666 8607