Rugby

Rugby: Oakdale vs PRG 2 Junie 2018

Rugby: Oakdale vs PRG 2 Junie 2018

Oakdale reëlings

Vrydag, 1 Junie:
• 15AB en n16AB vertrek om 12:00 na Riversdal (Oakdale) vanaf die skool
• Oornag in Oakdale koshuis
• Aandete en ontbyt word verskaf
• Eie beddegoed moet geneem word
• n Studiesaal sal beskikbaar wees vir leerlinge om te leer

• 19AB vertrek om 12:00 na Heidelberg vanaf die skool
• Oornag in Gastehuis
• Vertrek Saterdagoggend na Oakdale vanaf Heidelberg

Saterdag, 2 Junie:
• 14ABCD, 15CD en 19CDEFG vertrek om 03:30 na Riversdal (Oakdale) vanaf die skool
• Arriveer ongeveer om 08:00
• Almal (wat aangedui het) vertrek weer terug na Stellenbosch om 16:00
• Arriveer in Stellenbosch ongeveer 20:30

Oakdale Sport Letter to Parents

Oakdale rugby program