Muurbal / Squash

Squash 8 March 2016

Squash 8 March 2016

Muurbal:  Proewe

019 Proewe word gespeel op Maandag 14 Maart,  en 015 proewe op Woensdag en Donderdag 16 en 17 Maart.  Die Superliga hoef nie die proewe by te woon nie.  Alle ander spelers of nuwe spelers word verwelkom.