Algemene Nuus / General News

Stellenbosch Hospice Food Parcels 2014

Stellenbosch Hospice Food Parcels 2014

Ons het volgende week ons jaarlikse kosinsameling vir die Hospice. Hulle voorsien nie net mediese sorg (en kos) by die Hospice nie, maar ook in die gemeenskap vir die mense wat nie meer gehelp kan word in die Hospice self nie.

Hulle doen regtig ‘n wonderlike werk.

Sal u asseblief u seuns aanmoedig om enige van die items op die lys (aangeheg) te bring vanaf Dinsdag tot Vrydag. Herinner hulle ook dat dit ons jaar van ‘gee’ is, en dat dit regtig ‘n groot verskil in hierdie families se lewens maak.

Baie dankie vir u hulp.

Stellenbosch Hospice Food parcels 2014