Algemene Nuus / General News

A-dag 2019

A-dag by Paul Roos Gimnasium het afgeskop met die Matrieks wat op die opgegradeerde Matriekgronde met hulle lang verlore broers kon inhaal en uitvind wat alles met wie tydens die vakansie gebeur het.

Head Boy 2019, Chris Albertyn, welcomes the school during the first assembly of 2019, just before handing over the Matric ties.

Deputy Head Boy for 2019, Ronin Daniels, receives his tie from the Rector, Mr André van Staden.

Om ’n das te knoop is nie kinderspeletjies nie en verg spesiale vaardighede …

Selfs die Hoof van Akademie moes hand bysit …

Welkom aan die splinternuwe Paul Roosers!

Class of 2019!