Debat / Debating

ATKV Voorbereide Debat

Mihan van Zyl en Jacques Botma

Mihan van Zyl en Jacques Botma het vir die vierde keer in ‘n ry tot die finale ronde van die ATKV Voorbereide Debat deurgedring. Hulle het opponerend gepraat oor die onderwerp dat die verwydering van Nasionale simbole nasiebou sal bevorder.

Hulle nuwe onderwerp word in Junie bekendgemaak en die finaal vind vanjaar in Augustus by Goudini Spa plaas.