Atletiek / Athletics

Atletiek Boland Sentraal Kampioenskappe

Atletiek Boland Sentraal Kampioenskappe

Die Boland Sentraal program vir vandag is gekanselleer. Vandag se items sal Maandag plaasvind. Saterdag se program gaan soos normaal voort. Daar sal geen busvervoer na Dal Josaphat Stadion wees nie.  Atlete neem deel in PRG-Atletiekklere.

Program 3