Algemene Nuus / General News

Bendiga-funksie verskuif na Markötter-suite!

Bendiga-funksie verskuif na Markötter-suite!

Bendiga-funksie verskuif na Markötter-suite!

Met die finalisering van die getalle en program vir die aand, het ons besluit om die Bendiga-funksie eerskomende Vrydagaand 31 Augustus 2018 om 19:00 van die Paul Roos-sentrum na die Markötter-suite te verskuif. Ons vra om verskoning vir enige ongerief, maar kan u verseker dat die nuwe lokaal ideaal is vir ’n besondere aand en ’n keurprogram met heerlike geregte, besondere wyn, musiekvermaak en ’n gasspreker uit die boonste rakke.•Dankie aan almal wat reeds hul bywoning bevestig het. Slegs 30 kaartjies is nog beskikbaar. Ons moedig u aan om gaste te nooi of vriende te laat weet van hierdie wonderlike geleentheid om iets spesiaal vir die versorging van mense met neuro-biologiese siektes te doen. Die finale spertyd is Woensdag om 10h00 by e-posadres: oldboys@paulroos.co.za of telnr. 021 887 0017

Dear Friends

Bendiga event moves to Markötter Suite!

With the finalisation of numbers and the programme for the event, we have decided to move the Bendiga event this Friday, 31 August 2018 at 19:00 from the Paul Roos Centre to the Markötter Suite. We apologise for any inconvenience, but rest assured the new venue is ideal for a memorable evening and special programme of delicious food, extraordinary wine, musical entertainment and a top-notch guest speaker.

We thank all those who have confirmed their attendance. There are only 30 tickets left. We encourage you to consider inviting guests or letting friends know about this wonderful opportunity to do something for the care of those with neuro-biological ailments. The final deadline is Wednesday at 10:00 by e-mail to oldboys@paulroos.co.za or phone 021 887 0017.