Bepalings vs HJS – 20 & 21 Mei 2022
Die volgende wedstryde word lewendig gestroom op die SuperSport Schools toepassing.
Rugby: alle hoofveld wedstryde, 14A, 15A, 15B
Hokkie: alle wedstryde op Maties Astro A (Vrydag & Saterdag)
Klik op die skakel vir die program / Click on link for the programme