Rugby

Boodskap van die rugbyhoof

Boodskap van die rugbyhoof

Geagte Rugby-ouer

Met hierdie skrywe stel ek graag myself aan u bekend, met die hoop dat daar in die toekoms geleenthede sal wees om u persoonlik te ontmoet. Ek deel ook graag met u die groot opgewondendenheid van die skool om weer rugby te kan oefen.

The pandemic had a different impact on all of us. It not only took away opportunities, but also the joy we experienced from playing the game we all love, as well as being part of a team.

I want to assure you of the fact that there is renewed energy and vigour to once again provide the players with a platform to hone their skills, develop their full potential and compete at the highest level.

Daar is volgende jaar reeds vroeg in die seisoen verskeie toernooie waaraan Paul Roos Gimnasium gaan deelneem.

Date   Match detail Group
13 – 21 March Wynberg Rugby Festival 14AB, 15AB, 16AB
25 – 30 Maart Outeniqua Kwaggaweek 14A
25 – 30 March Paarl Boys Festival 15A
25 – 30 Maart Paarl Gim Fees 16A
25 – 30 March Paul Roos Festival 14-16BCD, 19CD
25 – 30 Maart Noord-Suid 19AB

I want to encourage you to allow the boys to train in the pre-season / exams because we know the hard work now will pay off next season.

We will always accommodate summer sport as best possible.

Ek is opgewonde oor die seisoen en sien uit na wat ons saam in die toekoms kan bereik. Mag ons altyd streef na uitnemendheid, maar nooit ten koste van ons identiteit nie.

Semper Splendidior

Corne Uys
Head of Rugby

Letter – Head of Rugby