C4 Challenge
Tydens die Interhuis-atletiekbyeenkoms op 11 Januarie is daar fondse ingesamel ten bate van kankernavorsing enĀ -befondsing. Leerders kon R10 betaal om hulle hare in Paul Roos-kleure te laat bespuit. Die nuwe generasie Paul Roosers het lustig meegedoen!


Posted on 14 January 2019 under
Algemene Nuus / General News, Onlangse Nuus / Recent News, Societas Nuus / News