Algemene Nuus / General News

Christmas Shoebox project

Ons het vandag ons Kersfees Omgee Bokse afgelewer en dit was ‘n fantastiese ervaring! Societas het hierdie jaar ongeveer 480 bokse geskenk. Baie dankie aan elke leerder, ouer en personeellid wie hierdie projek ondersteun het! U onderteuning word opreg waardeer.