Afsterwe van geliefde Paul Roos-leerder
Dit is met groot hartseer dat ons 2024 afskop met die afsterwe van ‘n geliefde Paul Roos Gimnasium-leerling Daniël Jordaan (16).
Daniël was op Sondag, 14 Januarie in ‘n noodlottige botsing naby Lephalale (Ellisras) in Limpopo. Die insident het plaasgevind tydens sy terugkeer vanaf die bekende Kalahari-Vasbyt.
Die Paul Roos-gemeenskap betoon ons innige meegevoel aan sy familie, vriende en geliefdes met sy skielike heengaan.
________________________
It is with great sadness that we share the news of the untimely death of a much loved Paul Roos Gymnasium pupil, Daniël Jordaan (16).
Daniël was involved in a fatal crash on Sunday 14 January near Lephalale (Ellisras) in Limpopo. The incident occurred while travelling back from the well-known Kalahari-Vasbyt.
The Paul Roos community would like to share our deepest sympathies to his friends, family and loved ones with his sudden passing.