Algemene Nuus / General News

EDUvelopment

EDUvelopment is ‘n addisionele hulpbron vir u kind, wat op die belangrikheid daarvan fokus om leerders vir ‘n suksesvolle loopbaan en ‘n vervulde toekoms voldoende voor te berei.

Skakel hierdie Saterdag, 13 Februarie, in op Ontbytsake om meer te leer oor Eduvelopment.

Besoek gerus die volgende skakel om in te skryf: https://eduvelopment.com/subscribe/ of om meer te lees; https://eduvelopment.com/

___________________

EDUvelopment as an additional resource, that addresses the importance of learners preparing adequately for a successful career and a fulfilled future.

Join Ontbytsake this Saturday, 13 February to learn more about Eduvelopment.

Feel free to visit the following link to sign up; https://eduvelopment.com/subscribe/ or to read more: https://eduvelopment.com/