Emosionele ondersteuning vir leerders / Emotional support for learners
Gedurende hierdie ongekende en dikwels spanningsvolle tye, is die emosionele welstand van ons leerders vir ons topprioriteit. Ons wil voort gaan om leerders te ondersteun tydens hierdie tyd, ongeag waar u geleë is.
See pdf for more information.