Algemene Nuus / General News

Finale PRG-lootjietrekking: Wenners

Baie geluk aan al die wenners van die finale PRG-lootjietrekking. Kontak asb media@paulroos.co.za vir jou prys.

Dankie vir Paul Roos Gimnasium-oudskoliere, -ouers en die gemeenskap vir die ruim ondersteuning van die Covid-19-leerderfonds. ’n Bedrag van R294 500 is ingesamel (slegs R5 500 kort van die teikenbedrag van R300 000). Die fonds maak ’n daadwerklike verskil om die finansiële druk wat van ons leerders en families ervaar te verlig. www.paulroos.co.za/covid-19-donasies-donations/