Algemene Nuus / General News

Gedenkmedaljes • 150 • Commemorative Medallions

Gedenkmedaljes • 150 • Commemorative Medallions

Medallions

In samewerking met die Suid-Afrikaanse Munt, herdenk ons die 150-jaarvieringe van Paul Roos Gimnasium met die vrystelling van ’n stel beperkte uitgawe silwer en goud medaljes.

These medallions are the perfect tribute to such a momentous occasion. They celebrate the legacy and many traditions of Old Boys that have passed through as scholars and gone on to become role models for generations of Paul Roosers to follow.

Only 2016 of the 1 oz silver crown medallions and 150 of the 1/2 oz gold medallions will be made. Die voorkant van die medalje vertoon die skoolwapen, terwyl die spesiale 150 jaar gedenkingsembleem en die skool se naam in beide afrikaans en engels op die agterkant verskyn.

Sien dokument vir volledige spesifikasies en die bestelvorm.

Paul roos newsletter with pricing

Paul Roos order form Numismatics FF