Algemene Nuus / General News

GR 12 2019 Akademiese Resultate

  • Lukas Nel is PRG Dux leerder vir 2019:. Hy is ook een van die top 20 kandidate in die provinsie.
  • Paul Roos Gimnasium het ‘n provinsiale toekenning gekry as een van die top 20 akademiese skole in die provinsie.
  • Volgens die Skoleondersteuningsentrum het Paul Roos Gimnasium
    • die derde meeste onderskeidings in Wiskunde landwyd
    • die vyfde meeste onderskeidings in Fisiese Wetenskap landwyd
    • die vyfde meeste onderskeidings in Rekeningkunde landwyd
  • In die katagorie meeste onderskeidings in die 4 kernvakke (Wiskunde, Rekeningkunde, Fisiese Wetenskappe en Lewensetenskappe) plaas die Skoleondersteuningsentrum Paul Roos Gimnasium vierde landwyd.