Koor / Choir

Groete vanaf London – Roelof Temmingh (2014, PRG Dux-eerder)

Groete vanaf London – Roelof Temmingh (2014, PRG Dux-eerder)

Op 9 April 2020 het Roelof Temming (alumni) ‘n “Groete uit Londen” boodskap aan sy mede-Paul Roosers gestuur. Roelof Temmingh ontvang in 2019 die Tagore medalje van die Royal College of Music in Londen 2019 (dit is gelykstaande aan US se kanseliersmedalje) wat oorhandig is deur Prins Charles.

https://www.facebook.com/watch/?v=1087624788277434