Hokkie / Hockey

Hockey Hit-Off Function 28 Januarie 2019

Beste Hokkie-ouers

Hiermee word u as ouers vriendelik uitgenooi na die jaarlikse Hockey Hit-Off Function.

Datum: Maandag 28 Januarie 2019
Plek: Markötter
Tyd: 18:00 vir 18:30
Drag: Informeel
RSVP: Geen

The aim of the evening is to communicate the trial process and the planning for 2019 to you, as well as to introduce you to the hockey staff.

Kom geniet ook ‘n glasie wyn of sap saam met ons en raak deel van die Paul Roos Hokkie-familie.

Die aand is slegs vir hokkie-ouers, geen spelers hoef die aand by te woon nie.

Ons sien uit om u daar te verwelkom!

Hockey Hit-Off Invitation