Koop Jou Kiekie / Buy Your Photo

Koop Jou Kiekie / Buy Your Photo

2019 Amptelike PRG-foto’s aanlyn beskikbaar

Al die amptelike foto’s wat in 2019 geneem is, ingesluit die PRG-Prysuitdeling en ‘n aantal atletiek-, rugby- en Z-dagfoto’s is tans op die internet beskikbaar.

Hoe werk dit?

  • Tik asb.: smugmug.com in u webblaaier en u sal die verskillende “galerye” daar sien.
  • Regs onder op elke foto is ‘n ikoon waarop u kan kliek om die foto af te laai.
  • Elke “galery” se hooffoto het ‘n klein ikoon in die linkerkanste boonste hoek, waarop gekliek kan word om weer al die “galerye” saam te sien.

Koste

Die foto’s word in die oorspronklike grootte afgelaai, wat wissel tussen 2.5 en 8 MB. Alle foto’s (slegs betaalbaar in VSA dollar) kos $2.75 (±R39 teen die huidige wisselkoers). Let wel dat as die totaal minder as $10 is, word ‘n enkelbedrag van $0.5 by elke bestelling bygevoeg.

Foto’s van voor 2019

Al die foto’s voor 2019 word nou in die Foto-argief gestoor, en afdrukke daarvan sal heelwat duurder wees as gevolg van die tyd wat dit neem om dit op te spoor.

Navrae

Kontak asseblief vir Nic de Jager op gohunt@iafrica.com

____________________

2019 Official PRG photos available online

All the official photographs taken in 2019, including the PRG Prize-Giving as well as a selection of athletics and rugby photographs are now available on the internet.

How does it work?

  • Please type in: nicdejager.smugmug.com into your web browser, which should take you to a main window with a number of “galleries”.
  • Clicking on a particular gallery will take you to the available pics in the gallery.
  • If you would like to go to other galleries, please note that there is a small icon at the top left on the main photograph. That will take you back to the first splash screen.

Cost

The photographs can be downloaded in their original size, varying from 2.5 to 8MB, depending on the amount of cropping, if any. All pics (payable in USA dollars only) will cost $2.75 (±R39 at the current exchange rate). Please note that if the order is less than $10 the system adds an amount of $0.50 to the order.

Pre-2019 Photos

All photographs pre-2019 will now go into a photo archive and all prints will unfortunately be more expensive due to the time spent looking for the pics.

Enquiries

Please contact Nic de Jager at gohunt@iafrica.com