Algemene Nuus / General News

Kunswerke van Gr. 8-leerders gekies vir See and Be Seen Kunsuitstalling en Veiling

Baie geluk aan die Gr. 8-leerders wie se kunswerk gekies is vir “See and Be Seen” Kunsuitstalling en Veiling aangebied deur Investec. Die werke word uitgestal vanaf 19 – 30 Oktober in die Binnenshuise Krieketsentrum.

Vir meer inligting en kaartjies na die opening- en veilingsfunksie besoek:  https://bit.ly/PRGART

Foto v.l.n.r Voor: Logan Holm, Abrahaim Halgryn, Deniel du Plessis, Jordan Randelhoff, Carlo Hoogendijk, Deacon Senekal, Franz Xavier Wetzl, Ben van Wyk, Adriaan Smith. Agter: James Austen, Nathan Simons, Migael Terblanche, Dylan van Wyk, Ethan Swart, Daniel Meiring, Michael Potgieter, William Rudman. Afwesig: Joshua van Wyk, Janco Saunders, Oliver Roux, Luca Zietsman.

Fotokrediet: Francois Louw