Lewendige uitsending: PRG Matriekfunksie 2021, 30 September, 17:00 – 18:00
Lewendige uitsending van PRG Matriekfunksie 2021 op 30 September, 17:00 – 18:00. Die arriveer van ons Gr.12’s word lewendig uitgesaai op Paul Roos Gimnasium se YouTube kanaal of volg die skakel https://bit.ly/prgmatric2021