Algemene Nuus / General News

Lootjiewenners: Groot Prys & ander

Baie geluk aan ons wenners van die “Grand Prize 1” en ander pryse. Die tweede groot prys word getrek op 18 Junie, 4-nag romantiese wegbreek vir 2 ter waarde van R28 000 geskenk deur Newmark Hotels. Al die ander pryse wat nog nie getrek is nie sal ook by hierdie finale trekking toegeken word.

Koop jou R100 kaartjie nou en ondersteun die PRG-leerderfonds. Vir meer inligting oor die pryse besoek https://paulroos.co.za/lootjiestrekking-raffle/

Please note, there are several other options to support this initiative: