Kultuur / Culture

MAD – Valentine’s Day a Fair

Die Valentynsdag a Fair op 14 Februarie 2018 was ‘n groot sukses. Verskeie skole in die omgewing is betrek en het elkeen ‘n kos –  en / of speletjiestalletjie opgestel om sodoende vir elke smaak en persoonlikheid iets te bied. Die PRG matriek orkes, Ancestry, het opgetree, gevolg deur ‘n ander professionele orkes. Dit het alles bygedra tot ‘n feestige atmosfeer –  ‘n aand wat die leerlinge nie vinnig sal vergeet nie.