Matriekuitslae 2021 – jongste nuus
Volgens die Skole Ondersteuningsentrum ranglys beklee Paul Roos die volgende posisies:
- 10th position- Top 20-schools with the most distinctions nationally.
- 6de posisie – Top 20-skole met die meeste onderskeidings nasionaal vir Afrikaanse skole.
- 4th position for the most distinctions in in Physical Sciences.
- 2de posisie vir die meeste Wiskunde-onderskeidings nasionaal.
- 1st position nationally for the most distinctions in Accounting.
- 1ste posisie vir die meeste onderskeidings in Ingenieursgrafika en Ontwerp nasionaal.
Met die WKOD-prysuitdeling by Leeuwenhof ontvang Paul Roos Gimansium die volgende toekennings:
- WKOD-sertifikaat vir akademiese uitnemendheid.
- PRG is aangewys as een van die Top-20 akademiese skole in die Wes-Kaap.
- Alexander van Wyk behaal ook die WKOD- merietelys (top 20 akademiese presteerder).
- Twee kandidate ontvang toekennings vir uitnemende prestasies in Wiskunde: Ruan Buhr (nasionaal derde) en Glasson Osborne.
Die Burger Spogblad, 7 Februarie 2022-uitgawe
Ontmoet PRG se A-kandidate in-persoon
Korreksie: neem asb kennis van die korreksie in die advertensie soos verskyn in Die Burger: Daniël Vlok (aangetoon as Eugene Vlok)