Multi-Dissiplines / Multi-Diciplines

Modern Pentathlon Clinic / Moderne Vyfkamp Kliniek

Modern Pentathlon Clinic / Moderne Vyfkamp Kliniek

Dear Parents / Geagte Ouers

Paul Roos is holding a special Modern Pentathlon Clinic for beginners of all ages (6-65 years) male & female.  It will be taking place at Paul Roos from Thursday 13 December 2018 to Saturday 15 December 2018.

The closing date for entries is Tuesday 4 December at 19:00.

All information regarding the coaching in fencing, swimming, horse riding, laser pistol shoot and running is on the pdf attachment.

Please take note that in high school, horse riding is not done yet, only at 19 years of age.  However, we already introduce those interested in horse riding to it at our PRG December-clinics just for fun.

Die Moderne Vyfkamp behels die volgende vier items:  skerm, swem en ‘n gekombineerde laserpistool-skiet en hardloop tussen elke skietbeurt van 50 sekondes.

Moderne Vyfkamp sluit ook die volgende drie ander multisportsoorte in:

  • Triathlé: laserpistool-skiet, swem en hardloop sonder rus tussen al die dissiplines.
  • Biathlé: hardloop, swem en weer hardloop sonder rus tussen al die dissiplines.
  • Laserpistool-skiet: Skiet en hardloop sonder rus tussen al die dissiplines.

In al bogenoemde sportsoorte kan atlete vorder na die Wes-Kaap Kampioenskappe, die SA-Kampioenskappe en Wêreldkampioenskappe.

The dates of the 2019 multisport events as well as the different distances of every age group are available on request from Mr Coenie van Vuuren, the PRG external coach of the PRG Multisport types.

My kontakbesonderhede, asook die aansoekvorm vir die Moderne Vyfkampkliniek vir beginners, verskyn op die 5-bladsy aanhangsel hierby aangeheg.

Vyfkamp-kliniek Des. 2018

Die uwe
Coenie van Vuuren
PRG-Multisportafrigter
cvvuuren@paulroos.co.za
082 599 0339