Algemene Nuus / General News

‘n Aand met Erns Grundling en die Paul Roos-sanggroep en -orkes

‘n Aand met Erns Grundling en die Paul Roos-sanggroep en -orkes

Kom kuier saam in die Paul Roos-Sentrum om te luister na die Paul Roos-sanggroep en -orkes, en ook na Erns Grundling, die man wat al twee maal die Camino-staptog aangepak het.

Kuiertafels vir 8-10 mense @R250 per persoon. Driegangmaaltyd en wyn ingesluit. Verdere besonderhede op aangehegte uitnodiging.