Algemene Nuus / General News

‘n Paul Rooser met ‘n kop vir syfers!

Glasson Osborne, Paul Roos Gimnasium Gr. 12-leerder, is een van die Top 60 hoƫrskool-finaliste in die landswye Netwerk24 Wiskundekompetisie in samewerking met Die Burger.