Algemene Nuus / General News

Nuutste toekennings ontvang van die Skole Ondersteuningsentrum

Nuutste toekennings ontvang van die Skole Ondersteuningsentrum

Newest awards with regards to the 2018 NSC exams

Toekennings ontvang by Skole Ondersteuningssentrum se prysuitdelingsontbyt in Pretoria:

  • Fifth nationally with most distinctions.
  • Nasionaal eerste, gemeet in die vier kernvakke (Wiskunde, Fisiese Wetenskappe, Lewenswetenskappe, Rekeningkunde).
  • Nasionaal eerste met die meeste Wiskunde onderskeidings.
  • Nasionaal eerste met die meeste Rekeningkunde-onderskeidings.
  • Second nationally with the most Physical Sciences distinctions.
  • Top 20 nationally with the most Mathematics distinctions per number of candidates.
  • Nasionaal Top 20 met die meeste Afrikaans Huistaalonderskeidings.
  • Top 20 nationally with the most Afrikaans Home Language distinctions per number of candidates.
  • Top 20 nationally with the most Physical Sciences distinctions per number of candidates.
  • Top 20 nationally with the most Life Sciences distinctions.