Nuwe personeel 2025
PRG verwelkom graag die nuwe personeel wat by ons aangesluit het.

Voor v.l.n.r.: Me Calista de Lange (LOR/ sportassistent), me Susan Erasmus (Afrikaans), me Elena Vorster (Afrikaans)
Agter v.l.n.r.: mnr Janko Dreyer (Ekonomie/EBW), mnr Ryno Niemand (atletiekhoof), mnr Dewald Raath (Geografie/Geskiedenis)