Algemene Nuus / General News

Old Boy presteer

Old Boy presteer

By die WĆ«reldrestaurant-toekenningsgeleentheid wat in Parys, Frankryk, aangebied is, het Wolfgat, ons Old Boy, mnr Kobus van der Merwe, se restaurant in Paternoster groot restaurante onder meer in Frankryk, ItaliĆ«, Amerika en Japan geklop en met die groot prys as die beste “Off Map” bestemming weggestap.

A huge congratulations to Kobus van der Merwe.