Onlangse Nuus / Recent News

OSU-nuusblog Junie 2020

OSU-nuusblog Junie 2020

Ons Junie Nuusblog is propvol vars nuus, wat net wys in hierdie uitdagende tye is daar geen tekort aan kreatiewe denke by ons Alma Mater nie.  Die  skool en die OSU hou deur video’s almal voortdurend ingelig in die grendeltyd, vandaar verskeie skakels na videogrepe, insluitend ‘n bemoedigende Pitkos vir die nuwe “normaal”- met verskeie Old Boys aan die woord .

The rector’s review of the five-year plan for the campus shows the considerable progress being made. Probably the most exciting news from the Old Boys office is that the long-awaited Old Boys blazer can now be ordered and a brand new online wine shop, Semper Wine Club, will be launched soon.

‘n Belangrike oproep word gedoen om Old Boys te nomineer wat op kultuurgebied presteer het en op ‘n erebord welverdiende erkenning sal kry. Leer ook jul OSU-komiteelede van nader ken. Old Boys bly altyd in die nuus, soos Nic de Jager wat onlangs deur die ATKV vereer is, en ons meer vertel oor sy gewilde Nic se Goed-program. Lekker lees en stuur asseblief staaltjies en herinneringe vir toekomstige Nuusblogs.

Klik hier om die Junie-uitgawe af te laai.