Algemene Nuus / General News

Paul Roos seuns maak harte bly!

Paul Roos seuns maak harte bly!

Projekfoto 2015

Die Kersbokse is laasweek in Ladismith uitgedeel en ons het die volgende briefie en foto van hulle af gekry. Dankie vir elkeen se aanmoediging, groot hart en oop beursie met hierdie projek. Soos u kan sien het die bokse vir breƫ glimlagte gesorg!

Bedanking PRG