Kultuur / Culture

Paul Roos Toneel optrede by die Fraserburg Logan Tienertoneelfees

PRG Toneel het baie sukses behaal by die Fraserburg Logan Tienertoneelfees. Al vier hoof akteurs van beide toneelstukke is genomineer vir beste senior hoofakteur. Vier van die ses nominasies vir beste senior hoof akteur was Paul Roos leerders.

Want ek het jou gemaak: Pelatt Smith, Eddie van der Merwe, Danya de Jager

Want ek het jou gemaak: Christian Sander, Roche Meyer

Die toneelstuk Hadedas drink nie Coke nie het die ATKV toekenning ontvang vir die beste nuutgeskrewe teks asook nominasies vir beste produksie en regie.

Hadedas drink nie Coke nie: Stehan Odendaal (agter), Ronin Nel (voor)

Hadedas drink nie Coke nie: Ronin Nel (sit), Stehan Odendaal (voor)

Die tonele het gesametlik die volgende resultate behaal: 8 Goud, 6 Silwer, en 2 Brons toekennings.

Volledige uitslae van elke produksie:

Want ek het jou gemaak

Regie: Goud
Teks: Goud
Klank: Goud
Beligting: Silwer
Dekor: Silwer
Kostuums: Silwer
Grimering: Brons
Roche Meyer: Goud
Christian Sander: Goud
Pellat Smith: Silwer
Eddie van der Merwe: Brons
Danya de Jager: Brons

Benoemings:

Beste Teks: Esther von Waltsleben
Beste Senior Akteur: Roche Meyer
Beste Senior Akteur: Christian Sander

Hadedas drink nie Coke nie

Regie: Goud
Teks: Goud
Klank: Silwer
Dekor: Silwer
Verhoogbestuur: Brons
Ronin Nel: Goud
Stehan Odendaal: Goud

Benoemings:
Beste Teks: Danie Stander
Beste Senior Akteur: Ronin Nel
Beste Senior Akteur: Stehan Odendaal
Wenner: ATKV BESTE NUUTGESKREWE TEKS