Debat / Debating

Paul Roos Tweede in die Nasionale ATKV Debatsfinaal

Jacques Botma en Mihan van Zyl

Paul Roos se Mihan van Zyl en Jacques Botma, albei in graad 12, het die  tweede plek in vanjaar se  ATKV Nasionale Debatsfinaal die naweek van 3-4 Augustus by Goudini Spa behaal waar hulle teen die top 14 landswye beste debattteerspanne moes kompeteer. Hulle het inleidend gepraat oor “Klimaatsverandering behoort nasionale wetgewing gereguleer te word.”