Algemene Nuus / General News

Paul Roos vs Grey Interskole-dinee, 15 Aug 2019

Paul Roos vs Grey Interskole-dinee, 15 Aug 2019

‘n Groot dankie aan al die Paul Roos Gimnasium en Grey Kollege ouers, oudskoliere, ondersteuners, borge, veilingitem-donateurs en gelukkige wenners, personeel en leerders wat bygedra het tot die sukses van die Paul Roos vs Grey Interskole-dinee, 15 Augustus 2019.