Fietsry / Cycling

Penfold kraai weer bergfiets-koning

Paul Roos Gimnasium bergfietsryer, Aiden Penfold, wen die SA o/19 XCO Cup met ’n tyd van 1:15:50. Die SA XCO Cup het plaasgevind gedurende 6/7 Maart by die Waterberge in Limpopo.