Atletiek / Athletics

Prestige Atletiekbyeenkoms 12 Februarie Daljosaphat

Prestige Atletiekbyeenkoms 12 Februarie Daljosaphat

Prestige-Atletiek-2020 N

Prestige Athletics Safety Rules Dal Josafat Stadium

Prestige voorlopige 2020

  • Bywoning vir Prestige op Woensdag, 12 Februarie, by Daljosaphat in die Paarl is verpligtend.
  • Leerders sal die eerste twee periodes hê.
  • Alle busse vertrek 10h00 vanaf die skool en sal na afloop van die byeenkoms terugkeer Stellenbosch toe.
  • Almal kom skooltoe met hulle ‘Stepouts’.
  • Atlete kom skooltoe in hulle PRG atletiekdrag. Geen ander sportklere sal toegelaat word nie.
  • Afwesigheid slegs met ‘n doktersertifikaat.
  • Indien leerders van eie vervoer gebruik gaan maak, moet dit teen Maandag 14h20 via epos aan die graadhoofde gekommunikeer word.