PRG 2018 Matriekuitslae
BAIE GELUK AAN DIE MATRIEKKLAS VAN 2018
- 9 leerders slaag met 90%+ gemiddeld
- 67 leerders slaag met A-gemiddeldes
- 95,1% leerders slaag met universiteitstoelating
- 601 vakonderskeidings
- 1 leerder slaag met 9 A’s
- 7 leerders slaag met 8 A’s
- 17 leerders slaag met 7 A’s
- 66 A’s in Wiskunde
- 64 A’s in Fisiese Wetenskappe
- 55 A’s in Rekeningkunde
- 52 A’s in Ingenieursgrafika en – Ontwerp
- 51 A’s in English Home Language
PRG TOPPRESTEERDERS
- Chris Malherbe – 96,1 %
- Jean Durand – 95,9 %
NASIONALE PRESTEERDER
Ons is trots op ons Nasionale presteerder, Juan Durand – 3de posisie in die kategorie Fisiese Wetenskappe