Algemene Nuus / General News

PRG 2021 Wense / Wishes

PRG 2021 Wense / Wishes

“Aan ons Paul Roos-familie – dankie vir die saamstaan in ‘n jaar wat ons almal so beproef het. Ons sluit die jaar af met ‘n reuse hartseer. Kom ons pak 2021 aan in die nalatenskap van mnr Werner van Rensburg – omgee vir ander, absolute nederigheid en met toewyding tot ons taak.” André van Staden, Rektor