Uncategorized

PRG Classic Gholfdag 2020

PRG Classic Gholfdag 2020

Die jaarlikse PRG Classic Gholfdag vind plaas op 20 Februarie 2020 by Stellenbosch Gholfklub.

Afslaantye is reeds beskikbaar.  Indien u graag ‘n putjie wil borg kontak asb. die Oldboys-kantoor.

Sien u uitnodiging hier en klik asb hier om die inskrywingsvorm met besonderhede af te laai.