Algemene Nuus / General News

PRG Debat 2015 – 2019

PRG Debat 2015 – 2019

Jacques Botma, Alex Aldrich en Mihan van Zyl by ATKV Dink of Sink Finaal

2015

Mihan van Zyl, Stehan Odendal en Alex Aldrich (juniors) wen WOW Nuwe Besems-afdeling.
Jacques Botma, Thys Sutherland en Arend Brand (juniors) dring deur na die ATKV Debatsfinaal (Nasionaal).

2016

Mihan van Zyl,  Jacques Botma en Francois du Toit (juniors) wen WOW Ou Hande-afdeling.
Jacques Botma, Mihan van Zyl en Ronin Nel (juniors) kom vierde by die ATKV Debatsfinaal (Nasionaal).
Mihan van Zyl(junior) wen beste taalgebruiker toekenning by die finaal.Mihan van Zyl,  Jacques Botma en Francois du Toit (juniors) wen die Wes-Kaap Dink of Sink kompetisie en kom derde by die Dink of Sink finaal (Nasionaal).

2017

Mihan van Zyl en Jacques Botma (seniors) wen die Wes-Kaap ATKV Debats semifinaal en kom vierde by dieATKV Debatsfinaal (Nasionaal).
Charl Smit (senior) kom vyfde by ATKV Onvoorbereide Redenaars finaal (Nasionaal).

2018

Mihan van Zyl,  Jacques Botma en Alex Aldrich (seniors) wen die Wes-Kaap Dink of Sink kompetisie en wen die Dink of Sink finaal Nasionaal).
Mihan van Zyl wen die Wes-Kaap Op die Tong af onvoorbereide redenaars (senior) en kom tweede by die finaal(Nasionaal).
Pellatt Smith wen die Wes-Kaap Op die Tong af voorbereide redenaars (junior) en kom tweede by die finaal(Nasionaal).
Mihan van Zyl wen die Wes-Kaap ATKV onvoorbereide redenaars (senior) en kom derde by die finaal(Nasionaal).
Mihan van Zyl en Jacques Botma (seniors) wen die Wes-Kaap ATKV Debats semifinaal en kom eerste by die ATKV Debatsfinaal (Nasionaal).
Mihan van Zyl(senior) wen beste taalgebruiker toekenning, sowel as die beste debatteerder by die finaal.