PRG-graad 8’s versit dié week meer as een berg
PRG-graad 8’s versit dié week meer as een berg. Hulle het tot by die eerste kruis gestap waar die hoofleiers, Simeon Rudolph, Liam de Silva en Altus Rabe Psalm 121 gelees het.
Daarna het hulle geleer van ons wapen en die Pieke soos op die wapen aanskou.