PRG Hokkie Gholfdag / PRG Hockey Golf day
Die gholfdag is een van die grootste dae op die hokkie-kalender!
Entries for the golf and boules are available on Quicket: http://bit.ly/Boules_Golf
Vir nog inligting of om betrokke te raak as borg of op die dag, kontak Karina van Lill by karina@vanlill.net