Algemene Nuus / General News

PRG-lootjies: Finale Trekking 25 Junie

FINALE TREKKING 25 JUNIE om 14:00. 25 Pryse moet gewen word, ingesluit groot prys no. 2: ‘n romantiese wegbreek vir 2 ter waarde van R28 000 geskenk deur Newmark Hotels. Die wenners van die vorige trekkings is ook aangedui op die webblad – gaan kyk gerus of jy dalk ‘n wenner is.

Koop jou R100 kaartjie nou en ondersteun die PRG-leerderfonds. Besoek https://paulroos.co.za/lootjiestrekking-raffle/

Please note, there are several other options available to support this initiative: