PRG-lootjiewenners: 21 Mei 2020
Baie geluk aan hierdie week se lootjiewenners! Kontak asb media@paulroos.co.za vir jou prys.
Die volgende trekking vind plaas op 28 Mei 2020.
Daar is vele meer pryse om te wen vir slegs R100 per kaartjie – besoek https://bit.ly/3cQzALv. Koop ’n kaartjie nou – jou bydrae maak ’n verskil. Die Covid-19 PRG-leerderondersteuningsfonds help om weerlose PRG-leerders se finansiële uitdagings aan te spreek.