PRG-personeel op hul pos
Paul Roos Gimnasium-personeel het Maandag, 17 Januarie 2022, met ‘n vol program met klem op die PRG-visie en oriëntering vir die 2022 akademiese jaar afgeskop.
Die verwelkomingstoespraak deur die rektor is deur ‘n inspirerende praatjie deur die bekende gasspreker, dr. Gillian Arendse gevolg.

Foto v.l.n.r: Adjunkrektore – Kobus Badenhorst en Gwen Olivier, rektor André van Staden, gasspreker dr. Gillian Arendse, adjunkrektor AC Blume Fotokrediet: Jacques Vermooten