PRG se gholfspelende tweeling blink uit – Andries en Nicolas van der Vyver
Die afgelope vakansie het Andries en Nicolas van der Vyver aan die Nomads SA O/15 Kampioenskap by Benoni Lakes Gholfklub deelgeneem.
Andries het 3de geeindig en Nicolas het in die 17de plek geeindig. Sien hieronder die skakel met die uitslae.
https://livescoring.handicaps.co.za/albport/golfclubtv.jsp?pg=401140077&ps=401137699&static=1